https://www.theplayhouse.org.za/wp-content/uploads/2019/10/liewe-heksie-poster.jpgLiewe Heksie

Liewe Heksie

Stageright se 85 wonderlike akteurs neem jonk en oud op n heerlike avontuur saam met Verna Vels se ikoniese karater, Liewe Heksie.

Kom deel in Heksie se avontuur na die maan, ontmoet marsmannetjies en help vir Heksie om te keer dat die nare gifappeltjies en die Geelheks die Silwerroos steel en Blommeland sodoende vir ewig verwoes.

Saamgestel en geskryf deur Waldi Schultz

Regie: Ira Blanckenberg

Kom ondersteun hierdie Afrikaanse produksie met akteurs uot die Helderbergkom.
 

Available Dates:

Liewe Heksie en die Maanmannetjies
29 Okt – 2 Nov 2019
From R120

Liewe Heksie SHOW DATES:

Day Date Time
Tuesday 29th Okt 7:00pm
Wednesday 30th Okt 7:00pm
Thursday 31st Okt 7:00pm
Friday 1st Nov 7:00pm
Saturday 2nd Nov 3:30pm
Saturday 2nd Nov 7:00pm

No comments yet.

Leave a reply

Reset all fields

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

BEWARE OF FRAUDULENT TICKET VENDORS!! THE PLAYHOUSE ONLY USES COMPUTICKET FOR ONLINE TICKET SALES